Home About us video

(back)

Spektrum  Video productions and archive

Our latest exiting venture! 

Historic music videos from  archive on sale.

Historiese musiekvideos te koop.

 Hit Counter

Bestellings

Order here: vryskut@spektrum.co.za

 

 

 

 

 Archive/ Argief

 

beskikbaar teen ongeveer R100 bestel by

vryskut@pektrum.co.za

 

 

 

Liedjies vir die Kleinspan:

Boeredanse

Lekker Ligte Liedjies

Vele Volke Bou 'n Nasie

 

'n Keur uit die TV-reeks Musiek Mosa´ek

Winde van Verandering:

Kalbassies

Stadige Hand

Jerigo

Lucas Maree:

Bloedstraat

Vermiste Mense

Blik en Snaar:

Royal Hotel

Maans Danster

Laurika Rauch: Grootstad

Karin Hougaard: Splinterruit

Anton Goosen: Sjongololo

Orkes: Kinders van die Wind

Maleierkoor: Beestepote

 

'n Keur uit die TV-program Lekker Ligte Liedjies

Laurika Rauch:

Straattroebadoere

As Jy My kon Volg

Nes Ek Wil

Kinders van die Wind

Randall Wicomb:

Jonge Du Pree

Wegloop seties

Duitswes wals

Lucas Maree:

Almal Tesaam

Dubbelganger

Sonja Herholdt:

Waterblommetjies

Harlekyn

Elma van Wijk:

Vredeslied

Misbank

David Kramer: Bokkie, Wil Jy Dans?

Anton Goosen: City/Stad

Anneli van Rooyen: Kolmanskop

Christa Steyn: Die Dapper Vrou

Die TV-program Blik en Snaar

Die verhaal van die Afrikaanse

ligte liedjie (van toeka tot 1990).

 

Tradisionele Boeredanse:

 Hierdie program is 20 jaar gelede op SAUK-TV uitgesaai en het groot belangstelling gewek.

Talle Boeredansklubs is daarna gestig.

Die program is gebaseer op die navorsing van prof. Edith Katzenellenbogen en vertel van die herkoms van die polka, vastrap, seties, wals, ens.

Dansers illustreer die danse met begeleiding deur 'n Boereorkes en die opnames is by die Kleinplasie Opelugmuseum in Worcester gemaak en word deur Trix Pienaar aangebied.

 

(beskikbaar teen ongeveer R100) kontak:

vryskut@spektrum.co.za

(terug)

 

Org Potgieter

worked for SABC-TV as TV director for 18 years, and following on 15 years in journalism.

During this period he produced a multitude of programs; varying from documentary, actuality, magazine and art to music and sport; both single-and multi-camera. In the field of drama he has produced two successive documentary previews for the SABC TV Boer War series 'Arende' and it's sequel Arende II.

His TV-career took him to countries such as Portugal, Japan, England and Namibia.

Current customers include web-sites, government departments, South African media such as Naspers and private individuals.
Spektrum contributed regularly to programmes such as Agri-TV (SABC2), Tourism-Biz (SABC3) and has produced various music video's ľ the latest being a 40 minute DVD entitled ''Carike in Kinderland'' (juvenile songs in video and PC-animated format) for the BMG Record Company.

Kinderland I attained gold status and a follow-up "Kinderland II" DVD was released in November 2005.

Spektrum also produced various TV-ads for CD's. In the corporate and marketing field we count the following companies:

Caltex SA
Videos with different themes, presented on big screen at their annual Gold Star Awards ceremony for five years running.

Kwezi V3 Engineers
Two corporate videos

Foschini Group
BEADS in-house video presented to all their branches

RCS Auto
Instruction video when this card was first introduced into the market

Harwil Medical Products
Various video's marketing new products

Western Cape Dept. of Health
Video explaining the concept of Home Based Care

Soilmix Engineering
Marketing video for a new agricultural implement

Ceres Rugby Club
Club centenary documentary video

UKkasie Arts Festival
Documentary of first Afrikaans cultural festival abroad (London).

Org het in sy tyd by die SAUK meer as 100 musiekvideos gemaak waarvan die jongeres onder ons miskien die Lappop, Die Dappermuis en Eensame Krokodil die beste onthou.

Org en Lourens van Spektrum Produksies het saam met Carike Keuzenkamp (van Zyl) en Boet Pretorius van BMG 'n drietal DVD's die lig laat sien wat kinders van Suid-Afrika se harte gesteel het en wat Oupa's en Ouma's verwelkom want nou weet hulle wat om vir verjaardag-en Kersgeskenke te koop.

As oud- koerantman te skryf en  redigeer hy nou weer.

Lourens het sy talente voor die kamera omgeswaai na werk op filmstelle as terreinbestuurder en as kameraman.

(terug)


Adress:

Kehrwieder Crescent

Welgelegen

Parow

South Africa

7500

email: info@spektrum.co.za

ęSpektrum 2017 contact: webmaster@spektrum.co.za

 

 video